Landbouweekblad

SA fabriek kan entstoftekort uitwis

Die nuwe entstoffabriek wat in Pretoria gebou word, sal waarskynlik genoeg entstowwe kan vervaardig om al die ekonomies belangrike bees- en skaapsiektes in Suid-Afrika doeltreffend te bekamp en voortdurende tekorte te beëindig.

Design Biologix BK wag net vir toestemming van die staat om met die vervaardiging van die sleutelentstowwe, soos teen slenkdalkoors, bloutong, perdesiekte en beesbrucellose, in sy huidige fabriek te begin.

Sodra die maatskappy eersdaags sy nuwe kompleks in die ooste van Pretoria betrek, sal hy die vervaardiging van entstowwe tienvoudig tot 400 miljoen dosisse per jaar kan verhoog.

“Ons het die entstowwe reeds ontwikkel en getoets, en kan op dieselfde dag dat die staat dit registreer, met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.