Landbouweekblad

Oplossing vir besetting van stadsplaas ontwyk steeds

BYK ANS presies ’n jaar gelede, op 23 April 2019, het me. Anzette Borcherds en haar man, Alfred, ’n tydelike interdik bekom teen meer as 1 000 families wat onwettige strukture op hul plaas opgerig het, om die oprigting van verdere strukture stop te sit.

Anzette woon al daar vandat sy ses is. Alfred het later die grond by haar ouers gekoop en die egpaar boer met groente. Die tydelike interdik het sedertdien permanent geword, maar die besetters is steeds daar, sonder ander heenkome.

Avondrust grens aan Wallacedene, ’n snelgroeiende township in Kraaifontein,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Boerdery Van Uiterstes: Om Die Drakensberg Te Tem
Die Du Randts van die plaas Dalmally in die distrik Elliot boer wydsbeen, met een been op die rand van die Drakensberg met suurveld en ’n kouer klimaat, en die ander been in ’n warmer klimaat aan die voetenent van die berg. Dalmally, op die rand van
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad4 min read
Die Boer Se Onsigbare Vyand
Aalwurms is die graanboer se grootste gevaar en die probleem word vererger weens ’n gebrek aan kennis van en inligting oor die plaag. Boonop word aalwurmsimptome soms verkeerdelik as ’n tekort aan voedingstowwe, droë toestande of ander biotiese en ab