Landbouweekblad

Só gaan Covid-19 die landbou raak

Die regulasies vir die 21 dae lange inperking het voedselprodukte en nie-alkoholiese drank as noodsaaklike goedere geklassifiseer. Dus kon die produksie, verspreiding en kleinhandelverkope van hierdie produkte in dié tyd voortgaan. Die impak op die landbousektor sal dus na verwagting minimaal wees, maar is dit wel die geval?

Dit voel intuïtief of landbou-uitvoer benadeel sal word namate die Covid-19-pandemie chaos in die meeste ekonomieë veroorsaak. Die beweging van goedere, en die logistiek wat dit behels, gaan egter voort, en daar is steeds ’n vraag na kos.

Dit raak toenemend duidelik dat dit moeilik is om ’n holistiese beraming van die pandemie se impak op die landbou te maak as ’n mens nie die landbousektor in sy subsektore verdeel, en dan kyk hoe die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.