Landbouweekblad

Verbruikers koop meer kos tydens inperking

KORT ná Paasnaweek het die toeloop na die Johannesburgse varsproduktemark só toegeneem dat die mark genoodsaak was om die getal besoekers deur toegangsbeheer te beperk. Terselfdertyd het die Reserwebank aangekondig die repokoers gaan weer verlaag word. Die impak van die laer rentekoers en ’n besparing op ander uitgawes tydens die inperking bied verligting aan verbruikers.

Verbruikers bestee egter meer aan voedsel – in die algemeen hul grootste uitgawe. Gevolglik styg kospryse.

LAER RENTEKOERS

Die Reserwebank se monetêre

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.