Landbouweekblad

Ontgin die geleenthede wat lae inflasie bied

Suid-Afrika se inflasiekoers het die laagste vlak in dekades bereik toe dit in Mei tot ’n baie lae 2,1 % gedaal het. In Junie het dit effens verhoog tot 2,2%, maar verskeie ekonome verwag dit gaan die res van die jaar onder 3% bly. Die Reserwebank se mandaat is om inflasie binne die band van 3-6% te bestuur met inagneming van die stand van sake in die ekonomie.

Rentekoerse is een van die instrumente waarmee inflasie bestuur kan word. Die teorie is kortweg dat inflasie toeneem (pryse styg) as daar te veel geld in omloop is, en dan behoort rentekoerse verhoog te word om die geld in omloop (krediet) aan bande te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related