Landbouweekblad

Staatsbegroting dompel SA dieper in skuld

L aat ons sommer met die huis in die deur val: In teenstelling met die populêre media se tromme en trompetgeskal oor die “goeie” begroting en dat die minister van finansies die moed het om vakbonde in die staatsdiens aan te vat, moet ’n klaaglied eerder aangehef word.

Mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, het die jaarlikse begrotingsrede op 26 Februarie gelewer en daarin inligting verskaf oor waar en hoe die staat sy inkomste gaan kry met belastings, asook hoe uitgawes van die staat toegewys gaan word in die volgende jaar, met ’n raming vir die volgende drie jaar.

Suid-Afrikaners word met mooi woorde gepaai, want die staatsuitgawes gaan in die 2020-’21-boekjaar met sowat 6%

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.