Landbouweekblad

Moenie te gou bly raak oor rente, sê Reserwebank

Rubriek

Dit was naelskraap of die monetêre beleidskomitee van die Reserwebank het rentekoerse verder laat styg: Die stemming was drie vir koerse onveranderd en twee om die rentekoerse te verhoog.

Daarom waarsku Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, dat die inflasie- en wêreldrisiko’s groot is en ernstige wisselvalligheid en onsekerheid veroorsaak. Suid-Afrika is derhalwe nie noodwendig by die boonste draaipunt van die rentekoerssiklus is nie. Ek vermoed egter ons is daar, want dit gaan te sleg met die ekonomie om nog verder gewurg te word.

Reserwebank se taak

Die Grondwet gee die Reserwebank sy mandaat, wat daarop neerkom dat die primêre taak is om die waarde van die geldeenheid te beskerm, met inagneming van gebalanseerde en volhoubare ekonomiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit