Landbouweekblad

Laakbare opportunisme

MANIE het lank asem opgehou in die hoop dat die Covid-19-krisis sy gang sal kan gaan sonder dat politieke opportuniste die krisis vir eie goedkoop politieke gewin misbruik.

Maar toe gaan die opportuniste wragtag en probeer om in Ceres moeilikheid te maak nadat ’n werknemer van CFG, een van die grootste vrugteverpakkers in Suid-Afrika, positief getoets het vir Covid-19 nadat die werknemer blykbaar die virus by ’n begrafnis in Khayelitsha opgedoen het.

Die werknemer was teen druktyd die eerste persoon in die Witzenbergvallei wat positief vir die virus getoets het. Manie se vriende in die vallei sê CFG word nou deur verskeie politieke spelers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering

Related