Landbouweekblad

Al hoe meer mense ly honger

TERW YL die regering ná meer as twee maande steeds hardnekkig vasklou aan die inperkingsreëls en al hoe meer mense verarm en honger ly, word dit toenemend duidelik hoe die nasionale regering misluk het om die bevolking by te staan.

In ’n ontstellende stuk wat prof. Jeremy Seekings, direkteur van die sentrum vir sosiale wetenskapsnavorsing by die Universiteit van Kaapstad, vir die publikasie GroundUp geskryf het, verduidelik hy hoe die regering tydens die inperking summier sy reuse-skoolvoedingsprogram beëindig het en daarmee 9 miljoen kinders van ’n daaglikse maaltyd ontneem het.

Geen nasionale plan was gereed om te verseker dat kos by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering

Related