Landbouweekblad

Vrae oor afleggings by Agri SA

BESPIEGELINGE oor die aflegging van vyf personeellede by Agri SA is deur Christo van der Rheede, adjunk- uitvoerende direkteur, besweer toe hy verduidelik het dit is deel van ’n nuwe strategiese plan vir dié organisasie.

Die vyf wat met vrywillige skeidingspakkette weg is wat met behulp van die vakbond, Solidariteit, beding is, is Requier Wait, hoof van ekonomie en handel, Jahni de Villiers, hoof van arbeid en ontwikkeling, Martina Benade en Anneke Roux, assistente, en Samson Mokgethwa, bode.

Van der Rheede sê as ’n organisasie wat aan die hele waardeketting dienste moet verskaf, moet Agri SA deurgaans op die hoogte bly en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred