Landbouweekblad

Drastiese optrede nodig oor moorde op plase

MANIE deel die georganiseerde landbou se ontsteltenis oor die jongste vlaag moorde op plase wat veral die Vrystaat teister, en wil saam met Agri SA die publiek vra om hul stemme te laat hoor teen plaasaanvalle en misdaad in die algemeen. Genoeg, is nou wragtigwaar genoeg.

Minstens sewe mense is sedert begin Oktober in hoe-we- en plaasaanvalle in die Vrystaat dood. Teen Landbouweekblad se druktyd was daar die soveelste protesaksie aan die gang op Hennenman waar die vermeende moordenaars van Pieter Hills en sy seun Eddie ’n borgtogaansoek gebring het.

Francois Wilken, voorsitter van Vrystaat Landbou, het gesê howe moet kennis neem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.