STAATSREDE: Nou is dit maak of breek
Feb 18, 2022
3 minutes
DIT was met gemengde gevoelens dat Manie na pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede geluister het – aan die een kant was daar opgewondenheid oor die baie regrukplanne en aan die ander kant maar bedenkinge oor die uitvoering daarvan.
Die een ding is seker – die land is só naby aan ’n afgrond dat leë beloftes nie meer sal deug nie. Daadwerklike uitvoer van planne is deurslaggewend.
Manie stem saam met Francois Strydom, voorsitter van die landbousakekamer Agbiz, dat een van die president se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days