Landbouweekblad

WATERPOKKIES, O WEE!

Deesdae het ons kosbare kindertjies skaars hul eerste skree geskree of entstowwe word in die arm, been en mond gespuit. Hierdie geheimsinnige vloeistoffies gaan skuil in al die hoekies en draaitjies van die kinderlyfie om lewenslank te wag om die aanval van enige bose virus af te weer.

’n Paar jaar gelede vertrek ons soos alle Vrystaatse plaasmense op ons jaarlike vakansie Krugerwildtuin toe. Die kleredrag is ’n hele ritueel. Kortbroeke en T-hemde heel onder. Bo-oor is dit truie, denims, stewels, jasse en serpe, want in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad4 min read
Vuurwapens: ‘Nalatigheid’ Ná Vernietiging Kan In Hof Draai
DIE vernietiging van derduisende vuurwapens sonder ’n papierspoor of ballistiese toetse kan voor die hof gedaag word, en spesialiste meen dit maak die polisie aandadig aan misdade wat daarmee gepleeg kon word. “Die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD)
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di

Related