Landbouweekblad

KORONAPANDEMIE: Boere kry bystand uit onverwagte oorde

Hy is nie bang vir die koronavirus nie, hy is bang vir hongersnood, sê mnr. Solomon Komane, ’n taxi-eienaar van Brits in Noordwes. Daarom het hy ingestem om mnr. Dawie Rothmann van die Rothmann-boerdery vroeg die volgende oggend te gaan sien toe dié hom een aand gebel het om te hoor of hy met vervoer gedurende die inperking kan help.

Soos talle boere het die Rothmanns nog altyd hul werkers soggens met ’n vragmotor by die nabygeleë nedersetting, Bethanie, net buite Brits gaan oplaai en saans weer weggebring. Toe pres. Cyril Ramaphosa die staat van inperking aangekondig het, moes hulle dus skarrel om planne te beraam.

Dit het gou geblyk dat die polisie nie te vinde is vir boere se planne om minder werkers op ’n slag met bakkies of vragmotors aan te ry plase toe nie.

Boere by Hoedspruit kan getuig hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid