Landbouweekblad

Broers kraai koning danksy pa se leiding

LBW | SPESIALEFOKUS 30 TON NOORD

Die broers Wilhelm, Andrew en Ginkel Jordaan boer saam met hul pa, Andrew sr., op die plaas Spekboomberg.

Hul oupagrootjie Japie Jordaan het op ’n plaas naby Swaershoek tussen Cradock en Somerset-Oos gewerk. Hul oupa Zeiss het by Japie oorgeneem. Zeiss was ’n wêreldbekende en legendariese stoetmeester wat enige dier, van ’n hoender, Angorabok, Boerbok en Merino tot ’n Santa Getrudis, in van Suid-Afrika se beste stoetdiere kon verander.

Vandag is Spekboomberg, wat Andrew sr. in 1976 gekoop het, die tuiste van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit