Landbouweekblad

Boere begin beheer van dorpe terugneem

Manie

In Lichtenburg en omgewing, waar die wanfunksionele Ditsobotla-munisipaliteit eintlik nog net in naam bestaan, speel Agri Noordwes nou ’n leidende rol om oplossings te vind.

Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, is die voorsitter van die nuut gestigte Ditsobotla Dienstevereniging (sien die artikel op bl. 16). Hy sê die organisasie Sakeliga se regsadvies en hulp met hofsake is van onskatbare waarde op dié regrukpad waarop die gemeenskap nou stap.

Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, het onlangs op TLU SA se kongres

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related