Landbouweekblad

Goed, beter, bessies

Bessiemuffins

Hierdie muffins is vinnig om te maak en bevat heelwat minder suiker as die meeste ander muffinresepte. Dit is perfek vir teetyd of ontbyt. Die resep lewer 18 muffins (jy het dus twee muffinpanne nodig).

■ 625 ml koekmeel
■ 15 ml bakpoeier
■ 3 ml koeksoda
■ 125 ml suiker
■ 3 ml sout
■ 180 ml olie
■ 2 ekstragroot eiers
■ 250 ml natuurlike jogurt
■ 60 ml melk
■ 375 ml bloubessies (of mengsel van bessies van jou keuse)
■ Versiersuiker, om oor te sif

Voorverhit die oond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related