Landbouweekblad

SAKPAS-SOETGOED UIT BOEREKOS

Sjokolade-roomyskoek

Die roomys is sag en romerig en dié heerlike somernagereg het ’n ryk sjokoladegeur, al kom daar net kakao in en geen gesmelte sjokolade nie. Ek het gemmerkoekies vir die kors gebruik, maar jy kan enige bros koekies van jou keuse gebruik.

■ 90 ml kakao
■ 50 ml water
■ 30 ml brandewyn
■ 500 ml yskoue room
■ 1 blik (385 g) kondensmelk
■ 10 ml vanieljegeursel

Kors

■ 1 pakkie (100 g) gemmerkoekies
■ 45-60 ml botter
■ Sjokoladesous, om voor te sit

Bespuit ’n koekpan met kleefwerende kossproei en voer dit met kleefplastiek uit.

Meng die kakao, water en brandewyn tot glad en hou eenkant. Klits die room styf en voeg die kondensmelk by. Klits goed deur. Voeg die kakaomengsel saam met die vanieljegeursel by die roommengsel en klits dit goed tot deurgemeng. Giet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related