Landbouweekblad

Leeus met kopligte

Ons is hier in Namibië se Tsumkwe-distrik (voorheen bekend as Boesmanland) en het die vorige nag in Klein-Dobe geslaap. Die boskamp is sowat 20 km van Tsumkwe en is ’n klompie jare gelede deur beamptes van natuurbewaring, nou die ministerie van omgewingsake en toerisme genoem, opgerig vir wanneer iemand in dié geweste gewerk het en moes oorslaap. Dit is ’n paar hutte, bestaande uit houtpale en ’n grasdak. Daar is ook ’n kombuis, slaapsaal, toilette, ’n stort en selfs ’n bad in die badkamer.

Ou Afoor, so genoem omdat hy met net so ’n halwe oor aan die een kant van sy kop gebore is, het vroeg al die donkie gestook, dus behoort daar warm water te wees. Hy en sy vrou hou toesig oor die boskamp. Hy bedel ook graag vir ietsie om te drink, of net ’n bietjie suiker om drank van te stook.

“Die tier was verlede nag weer in die kamp. Het sy spoor naby die kombuis gesien,” kom hy vertel. Luiperds (die tier waarna hy verwys) en selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related Books & Audiobooks