Rubriek Boerderybestuur
Ek en my vrou het onlangs die voorreg gehad om te gaan blomme kyk. ’n Goddelike skouspel van die natuur. Op pad daarheen ry ons ’n Sondagoggend by Vosburg in. Vrolike Namakwalandse daisies verwelkom ons by hul naambord, maar daar is nog ’n bordjie: “Stilte sonder grense.”
So met die inry kry ek die idee hier is iets fout. Ons sien geen motor nie, geen mens nie, nie eens vuilgoed