Landbouweekblad

Graanbedryf by kruispad oor naspeurbaarheid

AktueelGraan

’N VOEDSELVEILIGHEIDSTOETS van ’n sak meel wat van ’n winkelrak in Ierland bekom is, het ’n lae vlak van ’n plaagdoder vir aartappels getoon. Dié middel word nie by koringproduksie toegelaat nie.

Die meel kon nagespeur word tot by die meule en daarna tot by plase in die suide van Engeland waar die koring geoes is.

Dáár is gesoek na plase waar voorheen aartappels geplant is. Op een plaas, waar langer as tien jaar tevore laas aartappels verbou was, is die koring op ’n sementvloer afgelaai waarop daar ná al die jare steeds spore van die plaagdoder teenwoordig was. Dit het 600 ton koring besmet.

“Dit is ’n goeie voorbeeld van hoe naspeurbaarheid kan werk as almal rekord hou van waar die produk gekom het,” sê Paul Adams, senior bestuurder van navorsing en ontwikkeling by Pepsico in Engeland. Hy het dié gevallestudie op Agbiz Grain

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter