Kampioenbeeste op Lephalale
Altesaam 165 beeste, waaronder Brahmane, Limousins en Simmentalers, is ten toon gestel op die Lephalale-skou, wat van 6-8 Julie plaasgevind het. Die interras-kompetisie is gewen deur die Limousin-koei Devlan Darling DL 16 63 van Gert en Sjuna Davis van Delmas.
Brahman-kampioene
, La-Ma-Pibe Duke LMP 18 682. Eienaars: Pieter en Bernadine Meiring (links), La-Ma-Pibe-Brahman-stoetery (082 555 9563), Groblersdal. Hanteerder: Breyton Baloy.