Landbouweekblad

Snotsiekte kos boere miljoene, maar wildboer-bure hou hulle doof

MINSTENS 45 gevalle van snotsiekte is die eerste sewe maande van die jaar landwyd by veeartse aangemeld.

Luidens die maandelikse siekteopnames van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) was daar 12 elk in die Vrystaat en Noordwes, 7 in Mpumalanga, 5 in Limpopo, 3 elk in die Wesen Noord-Kaap, en een elk in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng.

Prof. Moritz van Vuuren, veterinêre mikrobioloog, wys daarop dat die siekte in enige maand van die jaar en in enige van die nege provinsies kan voorkom.

“In die lig van die ernstige en absoluut verdoemende aard van wildebees-geassosieerde snotsiekte by beeste, behoort wildebeeste en beeste onder geen omstandighede naby mekaar aangehou te word nie.” Hy het gereageer op navrae van Landbouweekblad oor twee hofsake oor snotsiekte wat binnekort aangehoor gaan word.

In die een saak bring drie boere van Belfast in Mpumalanga ’n aansoek in die Gautengse hooggeregshof om ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d