blyk geen einde te wees aan die duiselingwekkende brandstofprysstygings van die afgelope paar maande nie. Nadat die prys vir diesel met 0,05%-swaelinhoud in September met R2,84/liter gestyg het, is ’n styging van nóg om en by R2 teen druktyd verwag. Groot stygings in die petrolprys takel ook verbruikers se koopkrag af.
Brandstofpryse hou aan bokspring
Sep 29, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days