Landbouweekblad

Koringpryse haak al is VSA droog

Rubriek

KORTOM

■ Vir plaaslike somergraanboere wat nog onverkoopte graan het, het die styging van ’n paar honderd rand per ton ’n verkoopgeleentheid gegee.
■ Internasionale markontleders verwag dat wêreldkoringpryse taamlik stabiel gaan bly of effe laer kan neig in die res van die jaar.
■ Die plaaslike koringprys beweeg sywaarts en word laag gehou deur die groot Russiese uitvoer en die feit dat Suid-Afrika koring van Rusland invoer.

Daar is die afgelope tyd taamlik berig oor die El Niño-siklus wat vinnig ingetree het, met die verwagting dat Amerika ’n rekordmielieoes van sowat 388 miljoen ton sou behaal, wat internasionale graanpryse laer gedruk het.

Daarteenoor is Rusland besig om ’n moontlike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding