Landbouweekblad

Meer koring vanjaar in SA geplant

Die nuwe Suid-Afrikaanse plantseisoen vir koring het begin, met wêreldkoringmarkte wat onder druk is en dollarpryse wat weens verskeie faktore hoog bly. Volgens die voorlopige plantvoorneme vir koring wat die Oesskattingskomitee einde April bekend gemaak het, het boere aangedui hulle beoog om koringaanplantings teenoor verlede jaar met sowat 2,8% uit te brei tot 538 350 ha.

Die Vrystaat (basies droëlandkoring) toon ’n plantvoorneme van sowat 95 000 ha, wat sowat 36% groter is as die vorige seisoen. Daarteenoor neem die Wes Kaap se verwagte aanplantings effens af tot 350 000 ha. Dit is ’n afname van 10 000 ha wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter