Landbouweekblad

Nuut & nuttig

Verwerk bale in ’n japtrap vir voer

Die Bale Buster-baalverwerker van Drawid Agri speel in ’n japtrap klaar met ’n ronde baal. Die baal word opgekerf en in ’n egalige windry uitgestrooi vir maksimum toegang vir vee. Die Bale Buster is spesifiek ontwikkel vir veeboere wie se voerrantsoene hooibale insluit, voerkrale en melkerye, asook enige ander landboubedryf) of beddegoed vir diere gebruik. Die toerusting van Drawid Agri is ontwerp met plaaslike landbouomstandighede in gedagte, en is ekonomies, gebruikersvriendelik, verg lae instandhouding en is betroubaar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related