Nuut & nuttig
Feb 11, 2022
2 minutes
FREDALETTE UYS
MOBIELE ALLES-IN-EEN BEESKRAAL
DBL Engineering het onlangs sy nuwe Veldmasterbeeskraal vir die maklike hantering van beeste in die veld bekend gestel.
Dit bestaan uit ’n opvangskraal, drukring, drukgang, weegkrat met ’n skaal, skuifhekke, nekklamp, sorteerkrat, verstelbare laaibank en twee sorteerkrale.
Die beweging van die beeste in die kraal vloei van die opvangskraal na die drukring, waarna die forseerhek die beeste na die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days