KLEIN VELDVOERTUIG IDEAAL VIR PLAASWERK
y lyk dalk klein, maar die Polaris Ranger XP1000-veldvoertuig skrik nie vir harde werk nie en is ideaal vir wildplase en gebruik by lodges en op plase. Die tweesitplekvoertuig het ’n tweesilinder-vierslag Polaris Prostar-enjin van 1 000 cc.