KORRELS BEVORDER WORTELGROEI, BESPAAR WATER
Die toediening van Leka®-korrels by landbougrond help onder meer om water te bespaar, grond koel te hou danksy vogretensie en wortelgroei te stimuleer.
Leka is liggewig-klei wat “gevul” word met lug en gevorm word deur die verhitting en droging van klei in ’n draaioond, teen temperature van tot 1 150 °C. Die