Trap vas met dié veiligheidstewels
Die Bova Neoflex-veiligheidstewels van die vervaardiger BFF Safety Group word beskou as een van die topverkopers in Suid-Afrika. Die reeks maak ook voorsiening vir kleiner groottes, en die Sisi- en Reese-reeks is spesifiek vir vroue ontwerp.
Al die stewels word plaaslik vervaardig en die materiaal daarvoor word ook plaaslik aangekoop. Dit sluit van