DIE kunsmisbedryf beraam verwoed planne nadat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling stappe aangekondig het wat enige middele wat boor bevat, van middel 2024 af sal verbied.
In ’n kennisgewing aan registrasiehouers sê die departement hy is van plan om die gebruik van aktiewe bestanddele en hul formulerings wat in die GHS-kriteria (Globally Harmonized System of Classification and Labelling of Chemicals) as