TEELTEGNIEKE: LANDBOU SKOP VAS TEEN DRAKONIESE REGULASIES
Jan 21, 2022
2 minutes
— NICO VAN BURICK
’N BESLUIT van die uitvoerende raad vir die Wet op Geneties Gemanipuleerde Organismes (Wet 15 van 1997) dat nuwe teeltegnieke, soos genoomredigering, aan dieselfde streng regulasies as vir geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) onderwerp moet word, kan Suid-Afrikaanse boere afsny van die res van die wêreld en hulle noodgedwonge op verouderde tegnologie aangewese laat.
Só waarsku die landbousakekamer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days