Genoomredigering: ‘Reguleer die produk, nie die proses’
Feb 18, 2022
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
FOTO: LIZA BOHLMANN
wetenskaplikes – sommige in diens van die staat – het hul stem gevoeg by ander landboubelanghebbendes wat die staat probeer oortuig om af te sien van sy besluit om nuwe teeltegnieke, soos genoomredigering, onder dieselfde streng regulasies as dié vir geneties gemodifiseerde produkte (GMO’s) te plaas. ’n Groep akademici en wetenskaplikes in die openbare en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days