Dié ram, HE 220062, is vir die duurste prys van R54 000 op die Hatari Dormer-veiling () wat op 16 September in Bloemfontein gehou is. Die gesê Lodie is selektief oor wat hy aanskaf. “ ’n Ram moet al die boksies aftik en dit beteken hierdie ram het dit behaal. Nova is prominente telers en dit beteken amper vir my meer dat hulle die kopers was, as die prys.”
VEILING VAN DIE WEEK
Sep 29, 2023
1 minute
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days