Landbouweekblad

‘SA moet meer in homself glo’

Jy is baie optimisties oor die Suid-Afrikaanse wynbedryf, maar waar skiet ons nog te kort?

Die grootste probleem is die prys van wyn en veral die prys wat mense vir druiwe betaal, want produsente sukkel om geld te maak. Dit is ’n bekommernis op lang duur. Daar is wingerde wat moet waai sodat ons ’n balans tussen die vraag en die aanbod kan kry, al is dit pynlik vir sommige mense.

Die ander ding is om die plaaslike mark sover te kry om ’n bietjie meer vir wyn te betaal. Die prysprobleem is deels omdat mense dit nie kan bekostig om duurder wyn te drink nie, maar ek dink die gemiddelde prys van ’n bottel wyn in Suid-Afrika is rondom R30, wat te goedkoop is. Die plaaslike mark lê nie klem op kultivars nie, maar op generiese wit- en rooiwyn. Suid-Afrikaners bou nie meer kennis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related