Landbouweekblad

SÓ KAN DIT NIE AANGAAN Landbou vat voor met oplossing vir Lichtenburg

MET leiers uit die landbou aan die voorpunt skep inwoners van die Ditsobotla-munisipaliteit nou ’n alternatief vir dié plaaslike owerheid, wat ’n vlak van skrikwekkende en onomkeerbare ineenstorting beleef.

Verlammende ontwrigting in veral die lewering van water en elektrisiteit het gelei tot die onlangse stigting van die Ditsobotla-dienstevereniging (DDV).

“Die landbou is interafhanklik van doeltreffende en bekostigbare dienste van ’n funksionele munisipaliteit,” sê Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes en voorsitter van die DDV.

“Die landbouwaardeketting is nou verweef met dorpe se lewensvatbaarheid. Ons kan nie daarsonder klaarkom nie. Ons koop ons insette daar, ons bemark baie van ons produkte daar en ons landboubesighede en ander diensleweraars is daar gevestig, asook ons skole, ouetehuise en kerke. Dit is baie belangrik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter