SÓ WIL VRYSTAATBOERE PRESEDENT SKEP OOR DIENSTE
Feb 11, 2022
3 minutes
AKTUEEL: MUNISIPALITEITE
— VIDA BOOYSEN
DIT het alles begin by ’n distrikslandbou-unie wat wou weet presies waaraan word hul grondbelasting bestee – maar geen antwoorde of selfs er-kenning van hul navrae gekry het nie.
Drie jaar later het hulle nie net die plaaslike, provinsiale en selfs nasionale regering sover gekry om saam met hulle na oplossings te soek nie, maar ’n gevallestudie geskep vir ander boereverenigings om binne die wet ook self die soort dienste te lewer wat hulle benodig.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days