DIE saadjie vir Nampo Kaap is op 7 Februarie 1994 gesaai toe die destydse Bredasdorp-skougenootskap ’n meganisasiedag op ’n plaas in die distrik aangebied het. Die geleentheid is vir ’n paar jaar op verskillende plekke aangebied, en toe het die organiseerders van die meganisasiedag weggebreek van die skougenootskap en hulle gevestig op grond wat Overberg Agri vir dié doel gekoop het.
Die geleentheid was vir ’n aantal jare onder ander bestuur, totdat die huidige