Slaggereed en oorgehaal
Apr 29, 2022
3 minutes
FOTO: VIDA BOOYSEN
FOTO: LIZA BOHLMANN
Die 54ste Nampo-oesdag, wat vanjaar vir die eerste keer oor vyf dae aangebied word, sal die landbou se jongste tegnologie, werktuie, innovasies en produktiwiteitsoplossings ten toon stel.
Die 2022-tema, “Beleef dit!”, is ’n uitnodiging aan die landboubedryf en die breë publiek om die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond op Nampopark eerstehands te kom ervaar.
“Graan SA is verheug en dankbaar dat die Nampo-oesdag weer fisiek op Nampopark aangebied
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days