Landbouweekblad

Terug met mag en mening

Die Nampo-oesdag het verlede jaar ná ’n afwesigheid van twee jaar ’n baie suksesvolle terugkeer tot die landboukalender gemaak. Besoekers was uitgehonger om weer persoonlik te kon kontak maak en gesels, en sowat 73 000 mense het die skou besoek. Dit ten spyte van beperkings op getalle en vereistes vir toegang wat toegepas moes word om aan die staat se regulasies oor covid-19 te voldoen.

Vry van dié inperkings is vanjaar se 55ste Nampo-oesdag oorgehaal om van 16 tot 19 Mei sy plek as leier in die tentoonstelling van landbouvooruitgang vol te staan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit