Korona klap Bok-helde
Mar 29, 2020
3 minutes
Hendrik Hancke, Dawie
Boonzaaier
en
Johan Eybers
| FOTO: REUTERS
Daar is groot vrese oor die gesondheid van talle lede van die befaamde 1981-Springbokspan nadat hulle ’n gholfdag saam met hul spanmaat Danie Gerber bygewoon het, enkele dae voordat hy positief getoets is vir die hoogs aansteeklike en gevreesde virussiekte Covid-19.
Onder die oud-Bokke wat verlede Saterdag saam met Gerber gholf gespeel het by die Border Hotel in Jan Kempdorp is Henning van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days