‘Dis net Burger wat nog sukkel’
Apr 05, 2020
2 minutes
Vervolg van bl. 1
Die koerant wou onder meer weet of Serfontein sedert 22 Maart (die dag waarop hy van die gholfdag teruggekeer het) enige pasiënte behandel het, watter prosedures of operasies hy uitgevoer het en of hy die praktyk se pasiënte verwittig het dat hy in kontak was met mense wat later positief getoets het.
Nóg die praktykbestuurder, Rozanne aan hulle uitgewys het dat die Mediclinic-hospitaalgroep Serfontein gevra het om bewys te lewer dat hy gesond is voordat hy weer in die hospitaal mag kom.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days