Inwoners se krag gaan net 6,2% styg
Mar 29, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
| FOTO:
ER LOMBARD
As munisipaliteite die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) se riglyn volg, sal kragtariewe vir diegene wat deur munisipaliteite voorsien word, op 1 Julie gemiddeld met 6,24% styg.
Munisipaliteite sal baie goeie redes moet verskaf om goedkeuring te kry vir tariewe wat hoër is as Eskom se kleinhandeltariewe.
Dit volg nadat Nersa aanbevole tariewe gepubliseer het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days