‘Munisipaliteite, Eskom se tariewe moet liefs klop’
Aug 30, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Hoewel die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) in Junie kleinkoppie getrek het, wil hy steeds die tariewe wat munisipale eindverbruikers vir krag betaal in pas bring met die veel laer Eskomkleinhandeltariewe.
Munisipaliteite verwelkom die standaardisering, maar meen Eskom moet sy laer tariewe verhoog tot op die vlak van die munisipale tariewe, eerder as dat die munisipaliteite hul tariewe moet verlaag tot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days