Rapport

SA verkope van vloeibare seep skiet met 378% op

In die eerste week van Maart, toe die eerste Covid-19-geval in Suid-Afrika bevestig is, het verbruikers R42 miljoen meer aan vitamine en aanvullings bestee as die gemiddelde weeklikse besteding in die voorafgaande jaar.

Verskeie kossoorte was ook skielik baie meer gesog: Suid-Afrikaanse verbruikers het R34 miljoen meer aan hoender bestee, R26 miljoen meer aan joghurt en R25 miljoen meer aan langlewemelk,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band