VERBRUIKERS SÊ JA VIR AANLYN, MAAR DIT KOS SUPERMARKTE BAIE
Jun 25, 2021
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
FOTO TER
ILLUSTRASIE: ENGELA DUVENAGE
Een van die gevolge van die Covid-19-pandemie is dat aanlyn verkope die hoogte ingeskiet het – ook van vars produkte – iets wat mense voorheen lugtig was om aanlyn te bestel. Die aanlyn verkoopskanaal is egter duur, en dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days