Rapport

Ook Russe het nou leë kunssale

Meer as 11 000 mense per dag – vier miljoen per jaar. Dis die getal besoekers wat gewoonlik deur die hekke loop by die Winterpaleis in St. Petersburg, Rusland – een van die uitstalruimtes van die Hermitage-museum. Maar vandag, op Sondag 15 Maart, lyk die plek soos ’n grafkelder. Waar is die mense? Waar is die duisende besoekers wat daagliks die tweede grootste kunsmuseum ter wêreld besoek? Ook hier het die koronavirus sy merk gelaat, ten spyte daarvan dat die meeste mense in Rusland oënskynlik onbewus is van die pandemie wat die wêreld getref het.

Rusland grens aan China, oorsprong van die virus. Een van die Trans-Siberiese treinroetes loop van Moskou na Beijing, maar dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related