Rapport

Die tyd van vuur en pes

September in Engeland is heerlik. Dis herfs en nog ’n tydjie vóór die winterkoue toeslaan; die so-mer se ergste hitte is aan’t wyk en selfs die lug is blou.

Maar Londen se inwoners onthou steeds September om ’n ander rede – die Groot Brand van 1666.

In die vroeë oggendure van 2 September het ’n gloeiende kooltjie in die koninklike bakker, Thomas Farriner, se bakhuis in Pudding Lane ontvlam. Die grootste deel van die stad is binne vyf dae in puin gelê, met selfs die yslike St. Paulus-katedraal wat verwoes is.

Hedendaagse toeriste sal skaars hiervan kennis neem, maar die getuienis van dié ramp is steeds daar.

Neem die moltrein na Monument-stasie, digby Pudding Lane. Dis steeds ’n nou stegie soos toentertyd, maar blink kantoorgeboue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related