Huisgenoot

DIE DAE NÁ DIE DOOD

DIE begrafnisreëlings kan vir enige afgestorwene se familie ’n moeisame ervaring wees wat hul rouproses selfs pynliker maak.

As daardie afgestorwene boonop die wêreld se bekendste monarg is, iemand wat deur miljoene mense as ’n soort ma-figuur beskou is, is die begrafnis ’n selfs groter storie.

Dis dus te verstane dat die planne vir wat ná koningin Elizabeth II se dood sou gebeur al ses dekades gelede haarfyn beplan is. Operation London Bridge, soos dié reëlings bekendstaan, is gereeld bygewerk, onlangs ook vir die internet-era.

’n Toer deur haar opvolger, koning Charles, die een roudiens ná die ander, ’n saamtrek van hoëlui soos Londen laas met Winston Churchill se begrafnis in 1965 gesien het, ruimte vir die publiek om te rou – dis alles deel van die plan.

In Operation London Bridge staan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related